Michael Faraday

Michael Faraday
Michael Faraday in 1842

Gebore 22 September 1791
Newington Butts, Engeland
Oorlede 25 Augustus 1867 (op 75)
Hampton Court, Middlesex, Engeland
Blyplek Verenigde Koninkryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Fisika en chemie
Instelling(s) Royal Society
Bekend vir Faraday se wet van induksie
elektrochemie
Faraday se effek
Faraday se hok
Faraday se konstante
Faraday se beker
Faraday se wette van elektrolise
Faraday se paradoks
Faraday se rotator
Faraday-doeltreffendheid effek
Faraday se golf
Faraday se wiel
Kraglyne
Invloed op Humphry Davy
William Thomas Brande
Toekennings Koninklike medalje (1835 & 1846)
Copley-medalje (1832 & 1838)
Rumford-medalje (1846)
Albert-medalje (1866)
Handtekening

Michael Faraday FRS (22 September 179125 Augustus 1867) was een van die wêreld se belangrikste wetenskaplikes in die 19e eeu. Sy navorsing en ontdekkings rakende elektriese induksie en elektromagnetisme het die praktiese opwekking van elektrisiteit vir alledaagse gebruik moontlik gemaak. Een van sy belangrikste uitvindsels was die elektriese motor. Wat hom ook uniek gemaak het, was dat, hoewel hy nie 'n ryk, welopgevoede agtergrond gehad het nie, sy drang om die wetenskap te bestudeer hom so verstommend baie laat vermag het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search